Whatsapp vir 29 Junie 2023
Ek het in 1987 in Windhoek gewoon. “Pumpelmuse Scnapps” was toe baie gewild. Op ’n onlangse reis na die suidweste van Namibië kon ek dit nêrens te koop vind nie. Het wel gehoor dat dit moontlik nie meer gemaak word nie weens die afsterwe van die brouer. Weet u waar ek nog ’n bottel of twee te koop kan kry?
Liewe hemel, Paulus Noa wil dr. Naomab visekanselier van Nust ondersoek oor onder meer stamvooroordeel. Rêrig? In watter land bly hy (Paulus Noa)? Kyk na staatsinstellings, ministeries, Nampol en NDF vanaf noord, suid, oos, en sentraal. Is daar nie ander stamme wat ook deel kan uitmaak van dié posisies wat net deur een stam opgeraap word nie, en jy wil selektief wees in jou kastige ondersoek. Wees regverdig teenoor almal. Is dit sy van wat hier ’n rol speel? Wie is só blind, soos dié een wat nie wil sien nie?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie