Whatsapp vir 29 April 2025
Ongelukkige inwoners van Rehoboth. Ek wil net weet wat by Rehoboth Town Council aangaan. Die chief executive officer word na die Kreeffees in Lüderitz genooi, maar hy sleep van die councillors saam en council-werknemers wat vir die afgelope twee weke by ’n werkwinkel was, dieselfde mense Kreeffees toe (net sekere amptenare) kry S&T, dit is nie ‘n werksaangeleentheid nie. Kan iemand lig op die saak werp, asseblief?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie