No Image Caption

Whatsapp vir 29 April 2025

Mandy Rittmann
Namibië, Kenia, Suid-Afrika en Duitsland het Drag and Vogue Beyond Borders in die hoofstad bekend gestel. Die projek is opgedeel in vyf internasionale fases, wat insluit Pride-parades in Washington DC en Berlyn, ‘n Pride-konferensie in Berlyn sowel as ‘n vieringsdag in Nairobi, met ‘n finale Pride-parade in Namibië. As dit gaan gebeur sal dit ook die einde van Namibië wees. Die Christen-gemeenskap kan dit nie toelaat nie. Wat sê die Raad van Kerke in Namibië oor dit?



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer