Whatsapp vir 23 Augustus 2023
MultiChoice, subscription going up again! Service a disaster as always. When is someone going to look into MultiChoice rot? We work for our money!
Ek wil net graag iets deurgee aan rugby-afrigters. Onthou, jy rig nie rugby af nie, jy rig seuns of manne af wat rugby speel. Watse indruk laat jy by jou spelers met jou manier van praat, houding en manier van optrede. Onthou net, die liga is lankal gewen of verloor, dan onthou daardie speler nog steeds hoe hy behandel is. Moenie dat jou ego of manier om te wen in die proses ’n speler se menswees en vertroue so ’n knou gee, dat hulle net die lelik in die sport waarvoor hulle lief is onthou, en alles oor een persoon se optrede. Afrigters moet ’n positiewe verskil in mense se lewens maak, en nie negatiewe gedagtes los nie. Afrigters kan spelers maak of breek.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie