Whatsapp vir 21 April 2023
I’m very very afraid for our loved ones at Katutura hospital. Those patients who cannot help themselves, having bedsores of stage 4. Nurses sitting with cellphones and don’t help the helpless, is this normal? If one do what he or she is suppose to do at work, how can something like this happen.
Boedels: Stem saam met die skrywer oor boedels, 9 April 2023. Dit neem eeue en prokureurs help ook nie baie. Hulle is maar net te “happy” om kliënte te kry. Jy moet maar wag tot hulle besluit die boedel moet nou afgehandel word. As jy nie navraag doen nie, is hulle stil soos die graf. Solank hulle ’n houvas op jou het, moet familie maar sukkel en sien en kom klaar. Hulle is kamma so besorg oor minderjariges. Kinders moet maar van stof lewe as die oorledene die broodwinner was. Hulle is net besorg oor hulself. Is maar net 'n dekmantel wat hulle gebruik. As hulle so besorg is dan moet hulle mos die boedels betyds afhandel.
Ná dit duidelik gestel is van direkteur, dat ’n onderwyser moet les gee in die vak waar hy of sy gemajor het, word dit glad nie in ag geneem nie. Onderwysers word rondgeskuiwe, dan word jy gesê jy het nie ’n keuse en jy moet jou mond hou. Jy word geskuiwe, jy het nie ’n sê nie. As die onderwyser nie vorder in die vak of phase waarin hy/sy geskuiwe word nie, dan word die persoon ’n swak verslag gegee en word jy gesê jou werk is swak. Ons almal doen vir ’n pos van ons keuse en graad aansoek, nou moet jy as onderwyser rondgesmyt word, dan word jy gesê, by die skool se reëls sal jy inval, jy het geen sê of mening nie. Mense in posisies moet weet hoe jy ander hanteer, ons almal werk vir een regering.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie