No Image Caption

Whatsapp vir 20 November 2024

Mandy Rittmann
"Road crashes claim 344 lives since January." Dis omdat ons geen verkeerspolisie op die paaie sien nie, nog minder in die verkeer elke dag. Hoeveel mense moet nog hul lewens verloor omdat hulle nie hul werk doen nie?

"Shikongo called for greater compliance with road safety regulations to curb the alarming number of fatalities." Dit moet afgedwing word deur die verkeerspolisie, die publiek het té gemaklik geraak en dis té lekker om te ry soos jy wil en dit maak dat onskuldige mense hul lewens verloor.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer