WhatsApp vir 2 Oktober 2023
Aan die CEO van Walvis Bay Municipality. Julle prosedures is in shambles. Julle belowe om by julle resorts kliënte se deposito’s in 72 uur terug te gee, maar ná 13 dae het ons nog geen geld ontvang nie. Julle finance-afdeling is die mees onprofessionele mense, niemand vat verantwoordelikheid nie. Niemand sorteer dit uit nie. Asseblief, wanneer julle prosedures in plek sit, kan julle asseblief sorg dat dit nie frustrasie veroorsaak nie. Julle soek jul geld onmiddellik, maar dan hou julle kliënte se geld “hostage”.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie