Whatsapp vir 2 Julie 2025
Ek verwys na die berig oor ons plaaslike groente en vrugte in Republikein van 24 Junie 2025. Ons produseer ons eie groente en vrugte in ons eie land, hoekom is dit so onbekostigbaar duur? Party is duurder as dié wat van Suid Afrika af kom!
Baie, baie dankie aan die Ministry of Roads. Ons as publiek waardeer dat julle Windhoek se paaie so mooi herstel. Veral Maerua, Klein Windhoek en nuwe highways. Baie dankie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie