No Image Caption

Whatsapp vir 2 April 2025

Mandy Rittmann
Kan ek asseblief ’n baie belangrike versoek aan ons mede-Namibiërs rig? Mense, plaasboere, toeriste, almal wat van SA na Namibië reis, wees asseblief versigtig, en let op na enige tekens van komandowurms vanaf SA. Wat doen ons regering van die dag om die verspreiding daarvan na Namibië te verhoed? Is daar reeds enige regulasies in plek, of is niemand bewus van die verwoesting wat komandowurms veroorsaak nie? Asseblief mense, vat hande en voorkom enige moontlikheid van verspreiding en besmetting van ons mooi land. – Meisie du Plessis



Geagte CEO van City of Windhoek en CEO van RA.

Het julle gesien hoe lyk Windhoek se paaie? Weet julle watse skade dit aan ons motors doen? Moet asseblief nie die reën blameer nie, want dit was klaar in sy kanon voor die reën. Die reën het dit net vererger. Net ’n reminder, ons betaal julle om ’n diens aan ons te lewer. Julle doen dit nie verniet nie. So asseblief, step up. Gee vir ons waarde vir ons geld. Lewer asseblief diens waarvoor julle betaal word.



City of Windhoek please explain! Living in a complex and a water leak starting at another house in the complex and I was not aware that it is my house pipe which was leaking. The owner where the leak started has a water tank on the pipe. After a long period of leaking the problem was discovered and repaired, but now I have a water account of nearly N$30 000! I went to your offices to explain and show you all the documentation, but your staff were very rude to me and said I have to pay, otherwise they will close my water. How can a normal salary worker pay a bill like this and the leak was not my fault! Now I must pay the account but my domestic worker lives in Katutura and lives in a block together with several other people. Their water account is in arrears of more than a million dollars! I saw it with my own eyes! City of Windhoek put in water buying systems for every hut, so they buy water now but no one is paying the outstanding account of more than a million! If I don’t pay due to a leak which I was not aware of, they will cut my water! Very rude staff! Please explain!



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer