WhatsApp vir 19 Mei 2023
Na aanleiding van WhatsApp-boodskap 15 Mei 2023. Geen enkele dorp noord van Okahandja wat deur NamPower se loadshedding geraak gaan word nie. Liewe mens, NORED word geloadshed, dus is die Otjiwarongo, Tsumeb, Grootfontein, Otavi, en seker nóg Noorde-dorpe. So, NamPower teiken alle wanbetalers, nie ’n sekere groep nie.
Skoen is nou bietjie aan die ander voet mnr. – al die jare was dit nie verkeerd nie, maar nou is dit verkeerd. Bietjie kortsigtig sou ek sê.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie