whatsapp
whatsapp

Whatsapp vir 19 Junie 2025

Mandy Rittmann
We as SME’s humbly appeal to Bank of Namibia and the Minister of Finance, Ms Erika Shafudah to please finalize the extension period of the SME recovery loan as soon as possible. The instalment is very high and we are honestly suffering.



Na aanleiding van die berig in Republikein op Vrydag 13 Junie 2025, dat liggame aan Unam geskenk kan word, wil ek asseblief vra of ons in Namibië nie ‘n plek het waar ons kan registreer om ons organe te skenk nie. Dit sal baie gaaf wees as julle dit asseblief in die koerant kan sit. Ek wil graag eendag my organe skenk.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer