Whatsapp vir 18 November 2024
NBC verander programme net so. Jy kyk nog een sepie, dan skielik speel ’n nuwe ene, terwyl die ander ene nog nie eens klaar is nie? Wat gaan aan, stop dan alles as julle die hele ding nie kan speel nie. Hengse verwarring as julle ’n movie adverteer dan speel ’n ander ene sommer. Sjoe, praat van mismanagement of onkundigheid of luiheid. Stel regte mense daar aan, wat doen wat hulle moet.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie