Whatsapp vir 17 Mei 2023
Kan NaTIS tog nie ’n ander manier uitvind vir learners bookings nie. Regtig, jy moet nou af vra by die werk om te gaan book, dan kom jy kort voor middag by die werk, dan moet jy weer af vra om te gaan skryf en weer kort voor middag selfs later terug by die werk. Asseblief NaTIS, vind ’n ander manier. Ons mors mekaar se tyd. Hoekom kan ons nie online book nie en die dag as ons gaan skryf, kan julle mos die foto’s neem en die geld vat. Regtig, werk aan ’n oplossing asseblief tog!
Na aanleiding van WhatsApp-boodskap 15 Mei 2023. Geen enkele dorp noord van Okahandja wat deur NamPower se loadshedding geraak gaan word nie. Liewe mens, NORED word geloadshed, dus is die Otjiwarongo, Tsumeb, Grootfontein, Otavi, en seker nóg Noorde-dorpe. So, NamPower teiken alle wanbetalers, nie ’n sekere groep nie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie