Whatsapp vir 12 Maart 2024
My eie Namibië se manne. Ek wil vandag vir al die manne van Namibië sê, die lewe van voor ons manne is baie dom. As ’n vrou of liefmeisies jou los, sien jy net self mors of ophang. Ek is Josef Uirab van Groot Aub. Ek is self laas week gelos van my eie liefvrou, maar ek lewe nog. Moenie jouself iets aandoen nie, daar is baie mooi vroumense in Namibië, veral hier in Groot Aub. Kry ons die probleem, vroumense los ’n man oor ander outjie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie