Whatsapp vir 12 Desember 2023
WHATSAPP
Agbare president Geingob, al 142 kon seker nie in u stamperige jet gepas het nie? TransNamib kan nie sy mense wat hulle lewe lank daar gewerk het se mediese fondse betaal nie, hier is ’n tekort aan klaskamers en ordentlike skole en dan sê ons eerder niks oor die hospitale en als wat daarmee saamgaan nie. Dit gaan darem al te lekker met u en die hele familie en wie ook al u ken. Wat ’n skande om die belastingbetalers se geld so te mors!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie