Whatsapp vir 11 Maart 2024
I’m wondering why the southern main gate of Keetmanshoop State Hospital has not yet reopened after a closure of about 3–4 years. The construction work was completed about 6–8 months ago. The local impoverished community has unfortunately had to pay double fares for entry through the southern gate. I see this granting more time to taxi owners to exploit the already unemployed poor. What’s the delay all about if there’s a Hon. minister and his deputy and the job has been signed off?’ BAB, ||Kharas
My eie Namibië se manne. Ek wil vandag vir al die manne van Namibië sê, die lewe van voor ons manne is baie dom. As ’n vrou of liefmeisies jou los, sien jy net self mors of ophang. Ek is Josef Uirab van Groot Aub. Ek is self laas week gelos van my eie liefvrou, maar ek lewe nog. Moenie jou self iets aan doen nie, daar is baie mooi vroumense in Namibië, veral hier in Groot Aub. Kry ons die probleem, vroumense los ’n man oor ander oujie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie