Whatsapp Maandag 24 Augustus 2026
NMRC of Namibiese Medisyne Raad. Ek wens regtig julle was so besorg oor ons toe die Covid-spuite uitgekom het, soos nou met die maermaakspuite! Dit het even ’n klousule ingehad waar jy moes aanvaar dat hulle nie weet watter effek dit op die liggaam gaan hê, of dat navorsing nog nie genoeg is om resultate te bewys nie, maar dis in ons kele afgedruk “consent” of te nie. Nou gee professionele dokters dit uit en dit werk! Kyk maar net hoe besorg julle was toe die logistieke van Namibië in die platteland nie eens yskaste of vrieskaste gehad het vir die gevraagde minus-temperature van Covid-spuite nie. Dubbele standaarde. Eintlik gaan dit daaroor dat NMRC nie hul “cut” kry nie, het ons ook nou al geleer.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie