WhatsApp 9 Desember 2025
Meneer met die Toyota Land Cruiser het vanmiddag (3 Desember 2025) voor 17:00 soos ‘n padvark gery op Auasweg vanaf die aansluiting vanaf Mandume tot waar hy af gedraai het in Michelle McLeanstraat in Prosperita. Oral is slegs 30 km-bordjies weens die groot padwerke, maar nee die man kan nie hou by enige padreëls nie. Druk oral in, van een baan na die ander, en by die Safari Hotel se afdraai is hy in die afdraai na die lughawe se baan, maar jaag reguit oor die geellyne verby die karre wat reguit ry. Dis sulke padvarke wat ongelukke veroorsaak en dan met hul groot karre niks oorkom nie, maar onskuldige mense en kinders se dood veroorsaak! Shame on you meneer!
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie