Whatsapp 8 September 2025
Wil net weet of Honourable Edward Alfred Wambo die enigste Regional Councilor in Rehoboth Urban-East is wat weer vir die vyfde keer staan en kan campaign. Dan is dit 25 jaar wat hy gaan kry. Dis belaglik. Wat se sirkus-politics gaan in Rehoboth Urban-East aan? Kan Swapo nie andere ook ’n kans gee, sodat ons sien of daar nie verbetering sal kom nie.
David se wiskundige vloermoer. Die les wat jou nog steeds verbygaan, is dat die beperking van 23 kg per tas op die lughawe te doen het met die mense wat die tasse moet op- en aflaai. Daaroor moet die tasse nie swaarder as 23 kg wees nie. Dit weet myns insiens teen hierdie tyd almal. So dit gaan nie oor die totale gewig nie.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie