Whatsapp 7 Oktober 2025
Kernkrag vir Namibië (6 Oktober). Sal die regering miskien eers kennis neem van die feit dat daar nog steeds skoolkinders in die land is wat onder bome skoolgaan en wat nie ablusiegeriewe het nie, voor hulle hierdie verhewe lugkastele bou?
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie