WhatsApp 5 September 2022
            
                                                            Brandstofpryse: sien baie uit na die komende aankondiging [vandag]. Wat kan ons verwag? Verhooging of gaan die prys rêrig daal?
Ek stem saam met die person in vandag se koerant oor die sirkels in Robert Mugabe-straat. Ek staan partykeer tot 5 minute en wag voor ek die geleendheid kry om om die sirkels te kan ry. - Trix, Auas Hills Retirement Village

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie