WhatsApp 3 Maart 2022
Nuusblad 28/2 oor inwoners van Otjiwarongo. Ek sê net, toe ek in Otjiwarongo gekom het, was dit ‘n puik munisipaliteit, indien nie die beste nie. Nou lyk dit so. En waar waterpype herstel word, word gate so gelaat, al bel mens hoeveel keer daaroor. En die gate was al vroeg in 2020, so net erger nou. En hoekom nie maak soos Whk en roep die padingenieurs in dat dit eens en vir altyd herstel word? Mens kry skaam as hier toeriste inkom en dit aanskou. Daar is net nie meer ‘n trotse munisipaliteit nie. En dis baaaie hartseer vir Otjiwarongo, regtig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie