whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 3 Augustus 2022

Dani Booysen
"42216 in staat wil staak ": As staatsamptenare staak, en nie op hul pos gemis word nie, weet ons almal dat hulle oorskot is. Hul poste kan afgeskaf word en die staatsdiens met die hele getal verklein word.

Goeie middag [2022/08/01, 13:30]. Ek staan op die oomblik al vir 1uur en wag vir 'n teller by ['n bank op] Rehoboth. Op 'n einde van die maand is daar slegs 1 een teller wat die publiek kan bedien. Ook geen voorsiening word gemaak vir pensioenarisse nie. Ek dink dis regtig baie swak diens.

Ek wil net weet, is daar ander mense ook wat so ingeloop word van MTC. Ek het Wi-Fi en Aweh, my geld en my data raak net so weg! Hoe is dit moontlik? En as jy daar bel, het hulle die flouste verskonings! Nee ,so kan dit mos nie aangaan nie!!!

Kommentaar

Republikein 2025-11-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer