whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 21 September 2022

Dani Booysen
Die Hardap Regional Council Procurement Board bly maar altyd in die gedrang. Die tender vir die pomp van riooltenke is weer aan een SME company van Rehoboth toegeken; 'n werk wat in die verlede van meer as ses SME companies gedoen was en Mariental Rural se werke-afdeling is van die tender geskrap/kanselleer om die gekose SME company te akkommodeer. Dit beteken meer as ses huishoudings in Hardap Region sit vandag sonder kos op die tafel deur hierdie tipe toedoen van sake. Hoe lank moet ons nog swyg? Mr Moller moet hierop antwoord. Net tot daar.

Lack of civic education: I bemoan the fact that our lawmakers are enacting so many laws with so many loopholes. This will only be detected if a law is challenged in a competent court. Take for instance the Domestic Violence Act No. 4 of 2004, which is currently under review. There are instances whereby ladies are filing Protection Orders against boyfriends and husbands and they are the first ones to violate it by going to the residences of the alleged perpetrators. The law doesn't make any provision as to what to do with those ladies and/or wives, but the order still stands. Then it's evident that such laws are just there to victimize men and to only protect women. What is the Ministry of Justice's take on that? Both the victims and the perpetrators don't know for how long these Protection Orders are valid, which I believe is a maximum period of 3 years in terms of Section 15 (f) of the same Act. - BAB, //Kharas

Ek dink dit is 'n ongelooflike voorbeeld wat ds. Berrie Holtzhausen gee deur sy reis na die Kavango. Nie net vir mense met Alzheimer of demensie nie, maar sommer vir ons almal. Die mensdom is soms maar verknog aan vermeende skete en krankemente en elke boodskap wat tot die teendeel spreek, is belangrik. Eintlik kan dit nie genoeg herhaal word nie. Wat seg ander lesers?

Dankie Republikein vir opnuut 'n uitstekende mediese fokus-uitgawe. Die fokus op geestesgesondheid en alternatiewe remedies bly belangrik in ons tyd. Dalk volgende jaar weer op iets anders soos sjirurgiese nuwerwetshede fokus?

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer