Whatsapp 21 Oktober 2025
Ek wil net hoor waar kan toeriste ‘n klag lê rakende beamptes se swak gedrag op die Namibiese grensposte? Toeriste word uiters swak behandel, soveel so dat hulle nie weer Namibië toe wil kom nie. Ons hier in Namibië besef nie die waarde van toerisme nie.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie