whatsapp2018-03-120
whatsapp2018-03-120

WhatsApp 2 Junie 2022

Dani Booysen
Brandstof ... duurkoop ...

Vaaltyn en Vosperd.

Donkiekar geen onderhoud werd.

Brandstofprys op, voedselprys op.

Salaris klein en kwyn.

Ai toggie, wat 'n pyn.

Ons dollar aan die verdwyn.

Geen rose of maneskyn.

- Mogamat Salie Saban

Bravoooo Africa! Proud of my continent. African group of countries voted against the WHO declaration which removes the sovereignty of countries.

Die melkplaas wat 'n duur wit olifant was .... Sal dit dan met die lemoene beter gaan? Die destydse vooruitstrewende sitrusplaas is vir vuurmaakhout gebruik.

Kommentaar

Republikein 2025-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer