WhatsApp 2 Februarie 2026
Goeitjies vandag as ek mag. U weet die Angolese kinders is weer terug. Kan ’n mens nie bietjie blootstelling bring tot die toestand van ons riviere in Windhoek nie? Die een tussen die treinstasie en Eros. Dit ruik soos ’n rioolpyp, en ’n mens kan nie in die huis of besigheid oorleef as die wind Eros se kant toe waai nie. Daar het ook oor die naweek ’n kar teen die brug af in die rivier ingery, maar dis so oorgroei ’n mens kon nie eens die kar sien nie. Daai rivier is ook ’n beginpunt vir inbrake in die omgewing.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie