No Image Caption

WhatsApp 19 Januarie 2026

Die gemors by Gobabis se stortingsterrein, Khorixas se skoolkoshuis en Okahandja se patetiese polisie-reaksie (Republikein, Donderdag 15 Januarie 2026) kan alles herlei word na topamptenary wat hulle posisie as ’n politieke prestasie sien in plaas van ’n verantwoordelikheid teenoor die kiesers wat ongeag hulle onkunde nog steeds geregtig is op verantwoordelike uitvoering van die beloftes wat teenoor hulle gemaak is.

* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2026-02-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer