Whatsapp 19 Augustus 2025
It is a very good idea for Nampol to have reservists to help, but not all of us understand what a reservist is and the fact that they don’t have any identification cards, makes it more confusing.
Ek wonder hoe lyk “Red Hydrogen SCDI?” in the Tsau Khaeb Nasional Park. Oegh, hoe knoop my tong nou!
Wie begrawe ’n hond in ons riviere? Het Vrydag gesien hoe mense ’n hond in die Groot Aubrivier begrawe. Julle besoedel ons waterbronne, dis ’n gesondheidsrisiko. Baie mense het hierheen verhuis met hul “huismaniere”. Ons het nie van verkragtings, moord, doodslag, inbrake of van dwelms geken op hierdie plekkie van ons nie. Baie kriminele wat iewers êrens vir misdaad gesoek word, loop houtgerus in Groot Aub se stofstrate rond.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie