WhatsApp 15 September 2026

-

Só lyk dit in Khomasdal Extension 14, tussen Rank 28 en 29 naby Peneyambeko Court. Die City of Windhoek maak nie skoon nie en dit stink. Is dit nie ’n gesondheidsrisiko nie? Dit word net elke dag erger.


* Beste lesers, keuring vir die ­publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesers­bydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van ­private besighede word eers aan die onder­neming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2026-11-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer