Warmlugballon met 34 insittendes val in Nederland
Een persoon is dood en vyf beseer nadat ’n warmlugballon Woensdag laataand in ’n weiveld in Friesland, in die noorde van Nederland, neergestort het. Die ballon het 34 insittend
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie