Vrydag
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Naweek is amptelik hier. . .
Al Donnerdag begin seëvier. . .
’n Dronk Vrydag sonner hartseer. . .
Reent inni lug met donnerweer. . .
Pay day. . . strydag. . .
Lekka goette virri voete. . .
Vrydag. . . drinktyd. . . se vi skoonma groete. . .
Braaityd. Jolyt se tyd.
Tjeld is volop. . . voggies ook.
Os drink wyn soos stroop. . .
My tjeld het op ’n Vrydag gekoop.
Suip ja kruip. . . ek sali weer.
Keer my. . . skeur my klere.
Dronkverdriet. . . oo hene magriet.
Skuifel. . . skoffel. . . Vrydag. . .
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie