Vra maar net
JURIE VILJOEN SKRYF:
Aan: Zurien Botha
Jammer vir die familiariteit, maar hierdie is ’n navraag/verwysing na iemand wat daarmee werk.
Ek het eendag in Republikein gelees van ’n dame, dalk net so oud as ek wat “spog”, met die boeke wat sy geskryf het. Dalk was dit net ’n bekendstelling van die boeke wat sy geskryf het om welke rede ook al.
Ek het oor die jare ook sewe boeke geskryf, waarvan ek slegs een kopie het en ander meer. Dit sluit in familieboeke, boeke oor die Dorslandtrek-geskiedenis, akademies-gerigte boek en gedigte.
Dalk is dit nie so nuuswaardig nie, maar al versprei ek net die gedagte dat dit maklik en noodsaaklik is om jou storie te vertel. Dalk kan u die gedagte verwys na iemand wat met boeke in Afrikaans werk.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie