SMS’e vir 8 Februarie 2023
Ek kan verstaan dat die plaaslike bevolking in die noorde nie besef dat hulle nie hul huise in die pad van die vloedwaters moet bou nie, maar ons het tog ’n regering wat hiper-intelligent is wat tog die dinkwerk kan doen.
NamRa, hoe werk julle by Hosea Kutako-lughawe? Julle stelsel is van Vrydag af tot vandag, Dinsdag 07 Februarie 2023, of het julle weer nie vir Telecom betaal nie? Vandat die naam verander het na NamRa, verstaan die werkers ook nie die stelsel nie, dis net die naam wat verander het, nie die stelsel nie. Dit is eenvoudig net ’n skande. Alles is down the drain.
Can management of Bank Windhoek Maerua do something about their front desks? There is no good morning and at the entrance you get treated as if he is doing you a favour. If I speak Afrikaans to him, I expect an answer in my language. They cannot even update your daily withdrawal limit. Better get some of your old staff back and a complaints desk.
Ek vra tog asseblief hulp. Ek het 29 Januarie 60 jaar geword, dus nou twee volle weke wat niemand my wil help met N$50 om by die poskantoor ’n smartkaart te open vir pensioenregistrasie. As daar iemand is wat my met N$50 kan help. Asseblief kontak my by 081 792 8553, dankie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie