SMS’e vir 7 September 2022

Ek lees van die N$890 miljoen se houtskool wat in 2020 uitgevoer is. Het iemand al bereken hoeveel skade op plase aangerig is waar veld deur kolebranders aan die brand gesteek is?
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer