SMS’e vir 7 Februarie 2024
Die nuwe president wat nou in beheer is moet nie ons pensioenarisse vergeet nie. Ons verhoging wat aan ons belowe is deur ons vorige president.
With our hero gone in a country where tribalism (which he fought against) is at the order of the day. I wonder what the future holds for the minority tribes.
Die kantore van MTC Mariental is ongelooflik stadig! Jy kan enige tyd van die week of naweek daar kom en daar sit vreeslik baie mense en dis net twee mense wat jou bedien. Sit asseblief ten minste nog twee lessenaars in.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie