SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 6 June 2023

Mandy Rittmann
NWR nou te laat om sekuriteit te kry by Boplaas-kampterrein! Skade reeds gedoen.

Kan iemand asseblief ’n noodkreet gee vir diegene wat verantwoordelik is vir die skraap van die grondpad vanaf die begin van Kuiseb-pas na Walvisbaai. Dit is nie meer net sleg nie, maar lewensgevaarlik. Asseblief help, dis ’n vernedering ook vir toeriste na ons mooi land.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer