SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 4 Februarie 2022

Mandy Rittmann
Kry jul feite korrek onder foto’s van Amerikaanse moordbeskuldigdes, het beide die van Heckmair. Sies man!

Ag nee sies Republikein, van wanneer af kry moordverdagtes sommer die slagoffer se van? Republikein 2 Februarie 2022, bladsy 2. [Ons is opreg jammer oor die lelike glips, veroorsaak deur ’n kombinasie van menslikheid en outomatisering van die vloei van kopie na koerantbladsye. – Redakteur]

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer