SMS’e vir 30 Januarie 2024
Kan iemand asseblief raad gee vir pyn in bene?
Is daar enigiemand wat werk in die Okahandja-munisipaliteit? Die slaggate op die treinspoor in die straat voor die polisiekantoor word net dieper en dieper. Kan dit reggemaak word asseblief? Maar hulle begin mos eers daaraan werk as dit reën. Okahandja- munisipaliteit moet seker die swakste munisipaliteit in die land wees!
Skynbaar is Satin toe die volgende dag oorlede. Is dit waar?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie