SMS’e vir 3 November 2022
Verpleegters pleeg bedrog en word net bietjie op die vingers getik. Moet heeltemal uit die stelsel geskors word. As hulle dit nou al doen, hoe gaan hulle werksetiek lyk? Skande!
Soos gewoontlik is ons president en kie glad nie bewus van wat op die grond aangaan nie, want hulle ry lekker rond met staatsbrandstof, doen glad ook nie inkopies nie, eet en kuier op die staat se rekening, bly gratis, betaal nie water en krag nie, so wat sal hulle nou worry oor verhoogde dieselprys.
Ons beste wense vergesel Ronelle Rademeyer en haar familie op die pad vorentoe. Groete. – Peet Harmse

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie