SMS’e vir 3 Maart 2023
Ek word so dronk geslaan wat ek opmerk in ons Stad Windhoek. Ek wil net vra, die volunteers by die polisie (Nampol) mag hulle vuurwapens dra, want ek dink hulle is nie opgelei nie, en mag hulle mense slaan op straat? Wil nog geweet het, ons mag nou nie “face to face”-besoeke by die waiting cells doen nie. Ek wil net weet hoe seker is ons dat ons mense die goed kry wat ons bring? Kan hulle maar nie gaan roep word, en as die beampte dit klaar ondersoek het, dit self sel toe vat nie. Asseblief chief van Nampol. Kan u asseblief vir ons antwoord. Baie dankie.
Dit bly lagwekkend. Jy kry byvoorbeeld ’n huis gratis. Jy bly in die huis, maar jy verander niks aan die huis nie en jy onderhou nie die huis nie. Met tyd verval die huis. Nou besef jy na ’n paar jaar, die huis gaan bo-op jou kop inmekaar val, en vir wie gee jy die skuld? Natuurlik vir die persoon by wie jy die huis gekry het. – D
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie