SMS’e vir 28 Februarie 2023
Shimmin Diergaàrd, indien enige iemand hom ken of gewaar, bel my asseblief 081 127 6885.
Oe jinne, maar die lokasie se mense lawaai darem in die nag. En die einde van die maand, half vyf in die oggend het ek nog nie geslaap nie. Waar is ons polisie wat nie die rasers kan stilmaak nie, wat sal die dorp se mense dink van onse lokasie. Mense wat so ongemanierd raas.
Net soos die gate in die pad in Otjiwarongo. Ons dorp waar ek bly van boere se tyd. Nooit het die paaie so gelyk nie. Die taxi’s vra meer geld, omdat hul motors beskadig raak van die strate se potholes. Ai nee julle. Die boere kan liewers maar weer rule.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie