SMS’e vir 26 April 2022
’n Leser skryf Vrydag dat die gasvryheid en vriendelikheid van Namibiërs al lankal verval het en dat Republikein se voorbladberig 'n tyd gelede oor die hulp aan die vragmotorbestuurder skokkend is. Vriendelikheid en gasvryheid is ’n diepgesete waarde in Namibië. Kom ons hou die waarde lewendig, deur nog vele van hierdie positiewe berigte. Lank lewe die sogenaamde normaal in Namibië.
Keetmanshoop-begraafplaas. ’n Munisipaliteit wat agter ’n fiktiewe kontrakteur skuil. Geen respek vir gemeenskap. Net twee grafte was skoon teen Vrydagaand, nog ’n leuen. Die bonus: begraafplaas is geskoffel.
Ook ’n generaal se hande is afgekap as die Ombudsman besluit mense sonder werkspermit, ID en vingerafdrukregistrasie mag nie vervolg en teruggestuur word nie. Asseblief, deporteer die wat geen ID het nie en stuur die werkgewers wat hulle onwettig in diens neem tronk toe.
Wanneer leer ons by Botswana om kriminaliteit uit te roei?
Nagaan van elektrisiteitsmeters in Windhoek. Wat tans gebeur, is dat sodra die meters nagegaan is, dan wil die naganers ook die res van jou huis sien. En hulle bekyk jou huis en skryf inligting neer. Waarom is ons nie vertel dat verdere inligting gevra gaan word nie, of was die meterkykery net ’n plan om in jou huis te kom?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie