SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 25 Julie 2023

Mandy Rittmann
WHS se koshuis het geen respek vir ons kinders. Ouers betaal baie geld per maand, maar ons kinders geniet geen voordele daarvan nie. Daar is ’n tekort aan eetgery, kos word halfrou voorgesit, die kos is vol hare. Vrugteslaai en vla moet in ’n bord geëet word, want daar is nie poedingbakkies nie. Geen waarde vir geld.

Die Godvervloektes het laasweek by my huis ingebreek. Die kroonwild sal alles steel, behalwe die Bybel. Moet ons nie maar op alles Bybel skryf nie, wat van LG Bybel flatscreen, of 30-06 Bybel skiet jou in jou m@@@ in, maar die breinselle is mos maar min.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer