SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 25 Januarie 2023

Mandy Rittmann
Welgedaan aan die NRU se tegniese- en adminspanne wat wel in ons streke uitkom en waardevolle interaksie lewer. Ons gemeenskapsrugby is dood, wat juis die voedingsbron vir ons klubs behoort te wees. Ons eerste liga klubs doen wondere om hul bydrae te lewer, maar kort ook ondersteuning en befondsing. Die NRU Outreach het bewys, dis moontlik. Praat ook gerus met die rugby locals. Hulle weet wat die omstandighede in hulle streke, dorpe en plaaslike omgewings is en wat aangaan. Rugby-groete. – Robbie Thompson

Ek wil net weet hoekom versekerings so baie vrae het, indien jy ’n eis instuur en so lank neem om te reageer, maar onmiddellik gaan die premie einde van maand van jou rekening af.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2023-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer