SMSe (002)
SMSe (002)

SMS'e vir 25 Februarie 2022

Service excellence! Home Affairs – Appreciation. Thank you for a new ten-year valid passport, with friendly and efficient staff, within five working days in your new Head Office. – A. Obholzer

“Hou jou vrou in toom”. Miskien moet julle ’n artikel publiseer waarin julle verduidelik wat die werk van ’n joernalis behels? Ek is in elk geval oortuig die mens wat sulke uitbarstings het en so hatig is, eet te veel gemorskos! - Ouma Ahrens

Dr. Annes, jy sal die storie van my strepie is getrek n.a.v. Ps. 139 asseblief beter moet verduidelik. Bepaal God vooraf my tyd van sterf of nie?

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer