SMS’e vir 24 Februarie 2023
Die ministers kry maklik N$100 000 per maand, terwyl die ou mense tevrede moet wees met ’n katspoegie!
Don’t play with LPM! LPM will humble you, you will become reborn again! With a cross from RSA border to Namibian border, Sky Daddy is watching.
Sondag, 19 Februarie 2023. MTC skakel af, geen selfoondiens. Is julle van jul kop af? Hoekom skakel julle nie permanent af nie, dat ’n professionele een kan inkom.
CoW, Jasmyn street in Khomasdal is full of potholes. Make a plan and river sides between Mahatma Ghandi and Jasmyn street.
Onse werkers het alle jare geglo, jou werk is verseker in ’n Swapo-maatskappy, maar nou vernietig hulle raad en KH onse werk en Swapo luister nie.
Hiermee wil ek graag vir OK Supermark in Karibib ’n groot kompliment gee, veral die eetplek. Die kos is fantasties, die pryse billik en Monika wat ons bedien het, was skitterend. Vriendelik, hulpvaardig en deeglik. Dit was voorwaar ’n plesier om daar te eet. Baie dankie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie