SMS’e vir 24 April 2023
Mariental-munisipaliteit, ’n vriendelike versoek. Kan u tog asseblief Kortstraat net met ’n bietjie sand opvul, as dit reën is die pad ’n rivier. Kom kyk hoe lyk dit. Baie dankie. Seën groete.
Asseblief plaasboere, staak verdere besproeiing uit boorgate. Ons dorpsmense wil ook nog lewe en koffie drink in hierdie land.
Ja, ons moet saamstaan teen City of Windhoek. Hulle boelie ons orals net om hul begroting te laat klop. Kyk al die levies op ons rekeninge, ek kan nie eens my eie huis verkoop sonder hul goedkeuring nie, dis net ’n scam en omkopery. Kyk net hoe lyk dit op pad na Daan Viljoen Wildtuin. Almal plak soos hulle wil, geen wetgewing daar nie, maar ons belastingbetalers moet net betaal!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie