No Image Caption

SMS’e vir 23 November 2022

Mandy Rittmann
Ag nee man, as jy nou die spanbestuurder blame vir geelkaarte is jou opinie, en dus mos maar ons almal se reg niks werd nie. Die spanbestuurder is nou jare daar, hoe kan hy nie ondervinding hê nie? Wil daar dan nou mense op Einstein se soustrein klim oor Wêreldbeker.

Graag wil ek tog ons munisipaliteit bedank vir die mooi gebaar dat hulle vir ons pensioenarisse kospakkies gegee het en daarvoor gaan hulle seën ontvang van die Here af. En pastoor Shipo, daardie wonderlike boodskap wat u bedien het, alles was so goed gewees. Behalwe toe dit by die uitdeel van die pakkies kom, was dit soos bees wat na kripwater storm, die einde was baie sleg. Mense gedra julle tog in die toekoms asseblief, ons is grootmense. Moenie ophou met die samekoms nie. Nogmaals baie dankie.

Polisie van Hardapstreek, Mariental, red Kortstraat in Sonop. Geen respek nie, nie eens vir die gereg nie. Besoek en patrolleer straat en vergewis uself wat daar aangaan. Hoe lank nog? Oppas dat dit te laat is. Dankie.

Derek Klazen, die regering het ’n nerve om maatskaplike verantwoordelikheid weer eens op die voorstoep van die openbare sektor te gooi. Waar is die gesteelde Fishrot-geld? Gaan soek dit nou by Swapo, asseblief.

Tshwane traffic cops in SA in bribery scandal: Traffic cops working between Windhoek and Okahandja and Keetmanshoop requesting cash on the spot. Motorists sometimes have to e-wallet money on the spot.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!