SMS’e vir 23 Maart 2022
32ste in-die-pens vieringe. Namibië behoort nie aan Nambiërs nie, net aan Swapo en sy onbekwame trawante. Hulle vreet koek en Namibiërs moet oor die muur kyk. Corona se twak. - @#
Wetgewing moet dagga (Cannabis) wettig verklaar. Dis in Suid-Afrika bewys dagga-olie maak kankerselle dood. ’n Kankerlyer en doktor is 6 maande gegee om te lewe. Dié doktor het dagga-olie begin gebruik en hy het nog 10 jaar langer gelewe. Lank sal ons lewe!Ja, Namibiese regering, ons weet almal waaroor dit eintlik gaan. Arme weerlose bejaarde vrou word wreed aangeval en as sy dit durf waag om terug te baklei, word sy van moord aangekla. Hoekom, want sy is mos wit.
Ai, ek is so bly ek gaan eendag hemel toe, want ek is nie gay nie. Dit is nou behalwe vir die feit dat ek my ouers verwerp, my vrou verneuk, moor en steel, en sekere mense haat. Doen so voort NG Kerk Namibia.
Die apostel spreek. Die oorlog duur net 4 dae. Rusland word verwoes. – Groete
32 jaar onafhanklik: hoop nou dat alle mense 32 jaar en ouer, asook jonger kan ophou kla oor genocide en kolonialisme. Begin nou jou probleem soek by jou 32 jaar se regerings.
285-tegnici: Kan die twee mikrofone tydens onderhoude nie gesinchroniseer word nie? Maak die volume net dieselfde. Is dit regtig so moeilik?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie